From Aardvark to Zol: How documenting language has helped South Africa understand itself
Exactly thirty years ago, in the early days of South Africa’s democracy, a remarkable book arrived on library desks across the country. Produced by the Dictionary Unit for South African English (DSAE)...
Building a record of a country’s voice …
The Dictionary of South African English
(DSAE), housed at Rhodes University. The original citation slips, painstakingly organised decades ago, now underpin a dynamic online platform that tracks emerging terms and evolving usage.
06.03.2026 10:16
👍 4
🔁 3
💬 0
📌 0
Dankie! Graag! Ek stuur binnekort. Groot waardering.
06.03.2026 06:46
👍 1
🔁 0
💬 0
📌 0
Omslag van En nog WAT. Boom met sterk wortels en takke wat sirkelvormig verstrengel is. In die sirkel blaas ‘n klein bosfee op ‘n fluit. Voor haar verskyn okerkleurige blomme uit ‘n horing van oorvloed. Kunstenaar: David Griessel.
Vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, vanjaar 100 jaar oud, ’n eeufeesboek. Uit meer as 200 taalrubrieke en praatjies 100 stukke uitgesoek. Vandag na die drukker vir aflewering begin/middel April. Opbrengs uit verkope volledig na die WAT.
06.03.2026 06:19
👍 0
🔁 0
💬 1
📌 0
A few days ago I learned you can skip the AI summary feature in Google by adding "-AI" to your search. I love it!
01.09.2025 19:59
👍 276
🔁 67
💬 24
📌 5
Brief en repliek 10: Slot - Voertaal
"Wat het onderzoek betracht, is om vanuit een inclusieve visie op taal en cultuur, met aandacht voor variëteiten van talen en diverse culturele verhalen, een contactgeschiedenis te ontwerpen van het w...
"Wat het onderzoek betracht, is om vanuit een inclusieve visie op taal en cultuur, met aandacht voor variëteiten van talen en diverse culturele verhalen, een contactgeschiedenis te ontwerpen van het wisselverkeer tussen Afrikaanse en Nederlandse literatuur." Yves T’Sjoen
voertaal.nu/brief-en-rep...
15.05.2025 10:52
👍 0
🔁 1
💬 0
📌 0
Vra is vry en weier daarby
20.04.2025 10:20
👍 1
🔁 0
💬 0
📌 0
Ek kan nie
Kannie het in die gat geval.
Kannie is dood van kruiwa stoot.
As iemand probeer om iets te sien:
Wie loer kry niks.
20.04.2025 09:27
👍 0
🔁 0
💬 1
📌 0
Wat?
Kat se blad.
Hoekom?
Sommer.
Sommer het nie rede nie en skilpad dra nie vere nie.
20.04.2025 08:57
👍 0
🔁 0
💬 0
📌 0
'Masculinities and Language' by @paulari.bsky.social and me, out now! You can read the whole thing #openaccess here: tinyurl.com/9h6wn83a
14.04.2025 09:13
👍 94
🔁 34
💬 3
📌 3
Binne+Land
Happiness is ’n rigting. Vryheid is ’n plek. Met Anneliese Burgess, Piet Croucamp, Laureen Rossouw en Ali van Wyk
’n Plek vir 'n ander soort skrywe, waar swaar en lig en alledaagse en ongewoon en gesels en bid (en soms baklei) vervleg is.
binne-land.ghost.io
06.04.2025 05:40
👍 2
🔁 0
💬 0
📌 0
Kakistocratie
Hoe een overtreffende trap werkt in het Proto-Indo-Europees
Een woord dat je sinds de herverkiezing van Donald Trump steeds vaker voorbij ziet komen is 'kakistocratie' – letterlijk: regering door de slechtsten. Het is een moderne samenvoeging van twee Oudgriekse woorden: κάκιστος (kakistos, ‘slechtste’) en κράτος (kratos, ‘regering’).
30.03.2025 08:58
👍 17
🔁 3
💬 1
📌 1
'Charlemagne' is just a fancy name borrowed from French that basically means "Big Carl" - or "Carl the Great" if you want to keep some of the fanciness.
The '-magne' part is related to Spanish 'tamaño' ("as/so big", noun: "size") and Portuguese 'tamanho' ("huge"; noun: "size").
More below:
29.03.2025 13:15
👍 80
🔁 12
💬 7
📌 3
knussie
Boek met minimale spanning of konflik, wat ’n gevoel van warmte, geselligheid, ontspanning by die leser skep.
› Die knussie – Afrikaans vir “cozy” – fokus op kleindorpse intriges, amateurspeurders en ’n sagter aanslag wat misdaad, seks, geweld betref (Jonathan Amid, Rapport).
#neologisme
29.03.2025 05:40
👍 0
🔁 1
💬 0
📌 0
vermuffel ww. | het vermuffel | (via Engels)
Demp, en dus moeilik maak om te hoor.
› Die laaste episode was myns insiens hopeloos te lank uitgerek, ’n geween en gesnuif wat dialoog onverstaanbaar vermuffel (Deborah Steinmair, DeborahWoorde, 29 Maart 2025).
#neologisme
29.03.2025 05:11
👍 0
🔁 1
💬 0
📌 0
28.03.2025 00:25
👍 26260
🔁 7696
💬 548
📌 244
"Hoewel die idee van Kl-politici sommige mense ongemaklik kan maak, [het] ... 'n peiling wat in 2021 ... in Spanje gedoen is, aangedui ... die meeste Europeërs sou minstens wou hê van hul politici moet deur Kl vervang word. Chinese respondente was selfs meer geesdriftig oor Kl-agente" (Netwerk24).
28.03.2025 12:22
👍 0
🔁 1
💬 0
📌 0
Gigil, alamak among new words in Oxford English Dictionary
The Oxford English Dictionary has added new untranslatable words from South East Asia.
Gigil: The new word in the dictionary for overwhelming cuteness
www.bbc.com/news/article...
via @bbcnews-uk-rss.bsky.social
#vocabulary #oed #loanwords #newwords #language #langsky
27.03.2025 08:16
👍 5
🔁 5
💬 1
📌 0